deur AfriForum | Okt 11, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se hofaansoek, wat onder meer vereis dat die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit die Naboomspruit-vullisterrein opknap, is op 10 Oktober 2017 in die Noord-Gautengse hoë hof aangehoor. Uitspraak is voorbehou. Dié vullisterrein voldoen...
deur AfriForum | Okt 11, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate het ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien ná voortslepende waterprobleme in gemeenskappe wat deur die Ugu Distriksmunisipaliteit bedien word. Die MRK word versoek om ’n volledige ondersoek na dié probleme in...
deur AfriForum | Okt 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Oktober 2017 in samewerking met die Garslink-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), polisiereserviste, verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye (insluitend Chubb, Bull Security, ADT, Accon Security en High Risk Security) en...
deur AfriForum | Okt 6, 2017 | Argiewe
Die regsproses van AfriForum en mej. Gabriella Engels teen mev. Grace Mugabe en die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het vandag ’n interessante wending geneem toe die Zimbabwiese ambassade onverwags uit die hofverrigtinge onttrek het nadat hulle...
deur AfriForum | Okt 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope week ’n inligtingsbord by die Hugenote-park opgerig om besoekers en die gemeenskap oor dié park, sy natuurlewe en geskiedenis in te lig. Die tak het ook as deel van AfriForum se nasionale boomplantmaand ’n...