deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
AfriForum hou die Gautengse departement van onderwys verantwoordelik vir die tekort aan skole in dié provinsie. Die burgerregte-organisasie waarsku dat die departement se onvermoë om sy begroting te bestuur en na behore vir die groeiende aantal leerders in die...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witrivier-buurtwag het onlangs in samewerking met Full Circle Security gehelp om die heining van die plaaslike polisiestasie oor te doen as deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog. Lede van die plaaslike buurtwag en kinders wat in die dorp...
deur AfriForum | Okt 24, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is van mening dat daar tans geen beheer oor misdaad in Suid-Afrika is nie en dat landsburgers ’n verdere toename in geweldmisdaad kan verwag. Dít volg nadat Fikile Mbalula, minister van polisie, vandag met die bekendmaking van die...
deur AfriForum | Okt 24, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het na afloop van ’n gesamentlike skoonmaakaksie in die Faerie Glen-area in Pretoria ’n aantal vullisdromme in ’n park teen die Moreletaspruit neergesit om só te help om die gemeenskap skoon te hou. “Ons hoop dat dié vullisdromme...
deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 20 Oktober 2017 ’n padveiligheidsaksie geloods waartydens verskeie stoptekens in samewerking met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit vervang is. Hierdie projek vorm deel van die burgerregte-organisasie se Maand van...