deur AfriForum | Jan 16, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word vir leerders se werkvelle en notas. Dié skenking is gemaak in reaksie op ’n omsendskrywe van die skool waarin elke huisgesin...
deur AfriForum | Jan 16, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Hierdie wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet (wat oor eiendomsreg handel) te wysig sodat privaat eiendom sonder...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het gedurende die feestyd verskeie projekte aangepak. ’n Groot straatnaamprojek is die 9de Januarie afgehandel waartydens ’n komp strate se name nuut geverf is. “Die projek is aangepak om die prag van die dorp te herstel, maar ook omdat...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het, na aanleiding van die jongste mediaberigte oor beplande wysigings aan onderwyswetgewing, opnuut kommer uitgespreek oor die ingrypende aard van die voorgestelde wysigings en die onduidelikheid oor die proses wat gevolg word. Wysigings aan die bestaande...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister van polisie, op 14 Januarie 2020 in Johannesburg gemaak het. Cele het weer eens bevestig dat hy wettige vuurwapeneienaars wil ontwapen en individue wil verhoed om enige...