deur AfriForum | Okt 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se tak in Pongola het vroeër vandeesweek ’n versoek aan die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit gerig om ’n aksieplan voor te lê oor sommige van die dorp se hoofstrate wat afgesper is. Dit volg nadat padwerke hier begin is in Mei vanjaar. Die afsperring van...
deur AfriForum | Okt 27, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid gaan Sondag, 29 Oktober tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad ’n gesamentlike plan vir die beveiliging van plase bekend maak. Dit volg ná die onlangse bekendmaking...
deur AfriForum | Okt 26, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n platform geskep waar lede van die publiek hul steun tot die wêreldkampioen-Springbokrugbyspan van 1995 se pleidooi aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) kan voeg. In dié pleidooi versoek die oud-Bokke ’n oomblik van stilte vir alle...
deur AfriForum | Okt 26, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar...
deur AfriForum | Okt 26, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek hul eerste Pretoriase skool, Laerskool Monumentpark, as deel van dié burgerregtewaghond se teenboelieveldtog besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit...