Header Artwork

Polisie vervolg kwaadwillig ná #SwartMaandag

Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat daar in Limpopo, die Vrystaat en KwaZulu-Natal onregmatig op gemeenskapslede se aanmelding by polisiestasies aangedring word na aanleiding van hul betrokkenheid by vandeesweek se #SwartMaandag-betogings regoor die land. ...

AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede

Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar eksponensieel gegroei. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof...

AfriForum se Mosselbaai-tak loods skoonmaakaksie

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het in samewerking met Stranded Marine Animal Rescue Team (SMART), die Wildlife and Environmental Society of South Africa (WESSA), Interwaste, Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit en Transnet National Ports...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN