deur AfriForum | Nov 2, 2017 | Argiewe
AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan die hand van 33 vrae gemeet word. Die...
deur AfriForum | Nov 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die omgewingsorganisasie Treasure Karoo Action Group (TKAG) het vandag betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking in verskeie dele van Suid-Afrika, veral die Karoo, voort te gaan. Shell SA het die groep...
deur AfriForum | Nov 2, 2017 | Argiewe
As deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog het AfriForum se Kaapstad-Noord-tak in samewerking met die Voortrekker Road Corridor Improvement District (VRCID) onlangs talle strate, parkies en oop velde in Oakdale, Bellville skoongemaak....
deur AfriForum | Nov 2, 2017 | Argiewe
As deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het die AfriForum-tak in Sasolburg op 28 Oktober 2017 die dorp beveilig deur drie ontbrekende toegeetekens te vervang. Dié toegeetekens is op die hoek van Malan- en J.G. Strydomstraat in Sasolburg opgerig. Die...
deur AfriForum | Nov 2, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesmaand vullisterreine in sowel die Vaaldriehoek as die Wes-Rand geoudit as deel van dié burgerregtewaghond se nasionale projek om die stand van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Tydens die oudit word vullisterreine in dorpe waar...