deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kuruman het gedurende Oktober die begraafplaas in Seodin skoongemaak. Hierdie begraafplaas was al vir ’n geruime tyd lank in ’n haglike toestand. Hendrien van Zyl, ’n AfriForum-buurtwaglid, het begin om die begraafplaas skoon te maak waarna die...
deur AfriForum | Nov 9, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n skrywe aan Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, gerig nadat die departement van water en sanitasie (DWS) dié burgerregte-organisasie ingelig het dat 38 myne tot onlangs toe sonder waterlisensies gefunksioneer het. Dít volg nadat...
deur AfriForum | Nov 9, 2017 | Argiewe
AfriForum se Potchefstroom-tak het gedurende Oktober ’n totaal van 106 slaggate herstel as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog. Dié tak is welbekend vir sy slaggatprojek wat heeljaar plaasvind en het in 2017 al meer as 2 000...
deur AfriForum | Nov 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se Sasolburg-tak het op 7 November 2017 ’n klag by die kantoor van die munisipale bestuurder van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit ingedien wat versoek dat ondersoek ingestel word na politieke partye se verontagsaming van verskeie munisipale...
deur AfriForum | Nov 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het die 500-jaar herdenking van die Hervorming gevier deur onder meer bome by die Hugenote-park in dié dorp te plant en die oprig van ’n klipstapel. Voortrekkers van Kathu sowel as lede van gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak het...