deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n regsmening met indringende kommentaar op die voorgestelde wysiging van die Skolewet, 1996 (wet no. 84 van 1996), ingehandig. Dié wysigingswetsontwerp het onder meer ten doel om die bestuursmagte van...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 November 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ventersdorp gestig. Dít spruit uit die behoefte van gemeenskapslede om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié dorp op te los. Die takbestuur...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se Midvaal-tak het op Dinsdag 7 November 2017 ses vaderlandswilge by Laerskool Voorwaarts in Meyerton geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog. “Veldtogte soos hierdie skep ’n platform vir gemeenskappe om self...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se Bloemhof-tak het gedurende die afgelope maand 16 nuwe toegee- en stoptekens opgerig as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog, wat vandag tot ’n einde kom. “Daar is baie verkeerstekens in die dorp wat óf weg óf...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog vir 2017, wat op Paul Kruger se verjaardag op 10 Oktober 2017 afgeskop het, het nou tot ’n einde geloop. Tydens vanjaar se veldtog het AfriForum-gemeenskapstrukture regoor die land skouer aan...