deur AfriForum | Nov 16, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag aangekondig dat daar met regstappe begin is om adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans adjunkdirekteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), op strafregtelike klagtes van bedrog en meineed privaat te vervolg. Adv. Gerrie...
deur AfriForum | Nov 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het die afgelope naweek vyf vaderlandswilge (Combretum erythrophyllum) aan Laerskool Magalieskruin geskenk. “Bome is ’n erfenis. Dit is ’n belangrike deel van die ekostelsel en is ’n natuurlike hulpbron waarsonder niemand in staat...
deur AfriForum | Nov 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte- en omgewingsbeskermingsorganisasies AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het ’n amptelike onderneming van Ben van Beurden, die uitvoerende hoof van Royal Dutch Shell, gekry dat Shell SA se voorsitter Hloniphizwe Mtolo die organisasies...
deur AfriForum | Nov 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Primrose-tak het op 11 November 2017 in samewerking met die SAPD se Youth Desk-afdeling, Primrose Residents Against Crime (PRAC) en lede van die gemeenskap ’n skoonmaakaksie in die parkie op die hoek van Beaconsfieldlaan en Shamrockweg in Primrose van...
deur AfriForum | Nov 14, 2017 | Argiewe
AfriForum het verneem dat Petrus Dambiso Moyo die afgelope 24 uur uit die Ellisras-polisiestasie se aanhoudingselle ontsnap het. Moyo is een van vier verdagtes wat verdink word van die moord op dr. Werner Emslie op 20 September 2017 op die plaas Afguns. “Dr. Emslie is...