deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Fichardtpark-tak het op 16 November 2017 met die Mangaung-brandweerstasie geskakel ten einde water aan die Rosepark hospitaal te voorsien. Dít volg nadat ’n pyp gebars het, wat gelei het tot die noodafsluiting van water in dié gebied. Die takbestuur het...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 13 November 2017 in samewerking met Ferroland se teenstropery-eenheid; Exxaro-myn se sekuriteit; die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD); en lede van die gemeenskap tien immigrante vasgetrek wat onwettig die land...
deur AfriForum | Nov 16, 2017 | Artikels
Die omstrede adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans adjunkdirekteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), gaan deur AfriForum se privaat vervolgingseenheid op strafregtelike klagtes van bedrog en meineed vervolg word. Adv. Gerrie Nel, hoof...
deur AfriForum | Nov 16, 2017 | Argiewe
AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwagte het op Dinsdagaand, 14 November 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. AfriForum het die patrollie van stapel gestuur om die organisasie se buurtwagte meer paraat te maak en om sigbaarheid in dié...
deur AfriForum | Nov 16, 2017 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het na aanleiding van verskeie navrae en gerugte op 11 en 12 November 2017 ’n tweede rondte watertoetse in dié dorp gedoen. Talle lede van die publiek het op sosiale media gereageer oor die beweerde swak watergehalte in Vaaloewer. ’n...