deur AfriForum | Nov 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witbank-tak het onlangs ’n gedeelte van Francoisstraat in dié dorp herstel. Die tak het verskeie klagtes oor die toestand van die pad ontvang, aangesien daar nie behoorlike dreinering is nie wat gelei het tot die verbrokkeling van die padoppervlakte. Die...
deur AfriForum | Nov 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Bethlehem-tak het gisteraand in samewerking met die South African Support Initiative, (S.A.S.I) – ’n organisasie sonder winsoogmerk wat daarop fokus om vermiste persone op te spoor – die vermiste Louis Strydom (38) opgespoor. Strydom, wat op...

deur AfriForum | Nov 21, 2017 | Argiewe
AfriForum se Upington-tak het op 20 November 2017 die buurtwag se beheerkamer amptelik geopen. Die beheerkamer word van hul perseel in samewerking met AC Sekuriteit bedryf en word 24 uur per dag beman. Die buurtwag se radionetwerk is ook nou in werking. Volgens Steven...
deur AfriForum | Nov 21, 2017 | Argiewe
Verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion standpunt teen plaasmoorde ingeneem en ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om indringend in te gryp om dié krisis te prioritiseer. Die...