deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Stellaland het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Die memorandums is by polisiestasies in die volgende dorpe oorhandig: Bloemhof, Christiana,...
deur AfriForum | Nov 25, 2017 | Argiewe
AfriForum saam met verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag aan ’n protesoptog na die Uniegebou deelgeneem om ’n memorandum aan die staatspresident te oorhandig, waarin die prioritisering van plaasmoorde geëis word. Ten spyte van konstante reën...
deur AfriForum | Nov 23, 2017 | Argiewe
Die persombudsman het bevind dat Huffington Post Suid-Afrika AfriForum in die openbaar om verskoning moet vra ná die publisering van fopnuus wat op ’n ernstige oortreding van die perskode neerkom. Dit volg nadat Pieter du Toit, redakteur van Huffington Post...
deur AfriForum | Nov 23, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het in samewerking met die Bloemfontein Motorklub, die Harley Davidson Motorfietsklub en Dina van Heerden, die projekorganiseerder, geskenke vanuit die gemeenskap ingesamel vir die jeugsorgsentrum Ons Kinderhuis. Die geskenke is op...
deur AfriForum | Nov 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Die memorandums is by polisiestasies in die volgende dorpe oorhandig: Barberton, Bethal,...