deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Pretoria, Centurion en die omliggende gebiede het op 25 November 2017 aan dié burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde deelgeneem. Die optog het vanaf die Pretoria Kunsmuseum na die Uniegebou plaasgevind. Dít...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag sy stortingsterreinouditverslag bekend gestel en aan die departement van omgewingsake in Pretoria oorhandig. Mamogala Musekene, direkteur vir geïntegreerde afvalbestuur en strategiese ondersteuning, het dié verslag ontvang namens Mark Gordon,...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeë uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al drie kampusse van die universiteit na ’n unitêre pers kleur te verander. Die woord “Pukke” gaan ook nie meer deel...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 November 2017 ’n tak in Moreletapark, Pretoria gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan bepaalde behoeftes wat deur gemeenskapslede geïdentifiseer is, te voldoen. Dié tak gaan werksaam wees in onder meer Bashewa,...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Potchefstroom, Wolmaransstad en Ventersdorp het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Dié polisiestasies het die memorandums met ’n positiewe gesindheid...