deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp in samewerking met ander plaaslike veiligheidstrukture te beveg. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, is die behoefte aan ’n...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Koster, Lichtenburg en Coligny het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 21 November 2017 skriftelik op klagtes van AfriForum se Klerksdorp-tak rakende ernstige rioollekke in Klerksdorp en Orkney gereageer en onder meer gesê dat daar ’n vergadering belê sal word soos deur die...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Verteenwoordigers van AfriForum en AfriForum Jeug doen vandag voorleggings aan die tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Die tema van vanjaar se sitting is jeugkwessies en sluit onder meer kwessies in soos onderwys,...
deur AfriForum | Nov 29, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 28 November 2017 die portefeuljekomiteevergadering vir basiese onderwys bygewoon. Hierdie vergadering het gehandel oor die departement van basiese onderwys se voorgestelde wysiging van die Skolewet na aanleiding van die...