deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Bernard Pieters Sosiale ingenieurswese is die gebruik van gesentraliseerde beplanning in ’n poging om gedwonge sosiale verandering te forseer en die toekomstige ontwikkeling en gedrag van ’n samelewing (studenteliggaam en -lewe) te beheer. Met die toepassing van...
deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 21 Januarie 2020 drie Brasiliaanse toeriste bygestaan wat deel geword het van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Die drie toeriste was met vakansie en het op die R538 tussen Witrivier en Hazyview gery toe die voorval...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-tak het op 21 Januarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Gerald Tönsing (voorsitter), Corné Kruger (ondervoorsitter), Ansie Cilliers (tesourier), Paul Marais (gemeenskapsveiligheid),...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het oor die toestand van die dorp gekla, veral oor vullis wat oral in die dorp gestort word. Dié AfriForum-tak het dadelik...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die situasie van menseregteverdedigers ingedien teen president Cyril Ramaphosa en Lindiwe Sisulu (in haar kapasiteit as die voormalige minister van internasionale betrekkinge en...