deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 2 Desember 2017 in samewerking met die organisasie se Endicott-plaaswag verskeie verstopte afvoerslote in en rondom die omgewing skoongemaak. Die tak en plaaswag het tydens die aksie ook in die gebied gepatrolleer om bewusmaking en...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox Sekuriteit, Emer-G-Med en Kempton Park se gemeenskapsreaksie-eenheid (GRE) op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in hulle onderskeie...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope twee weke slaggate oor ’n oppervlak van meer as 2 500 m2 teen ’n koste van sowat R100 000 laat herstel. “AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se groter Brandwag-plaaswag buite Mosselbaai het op 25 November 2017 patrollie- en selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 120 lede van die gemeenskap het hierdie opleidingsessies bygewoon. Die selfverdedigingsopleiding is deur Tiger Kai-gimnasium onder...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. Altesaam 256 mense het in 119 voertuie 5 382 km in 662 manure afgelê. Die burgerregte-organisasie het die patrollie van stapel gestuur om...