deur AfriForum | Des 12, 2017 | Argiewe
Ná vele waarskuwings van AfriForum se Machadodorp-tak aan die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit en die departement van water en sanitasie (DWS) rakende die stabiliteit van die Eeufeesdamwal, het dié damwal verlede week ineengestort. Dié munisipale dam is in...
deur AfriForum | Des 12, 2017 | Artikels
Studente van De Goede Hoop, ’n tuiste vir dinamiese studente met Christenwaardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans, kry nou gratis lidmaatskap by die Harlequins-sportklub in Pretoria. Dit sluit onder meer gratis toegang tot die klub se rugby-, netbal-, muurbal-,...
deur AfriForum | Des 11, 2017 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 6 en 7 Desember 2017 die dorp skoongemaak terwyl munisipale werkers vir groter salarisse gestaak het. “Die werkers het vir langer as twee weke gestaak en die dorp was vol vullis. As die...
deur AfriForum | Des 11, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit gerig waarin dié burgerregte-organisasie eis dat die munisipaliteit nie voortgaan met die implementering van ’n vullisverwyderingsheffing nie, omdat dit ongrondwetlik is. Dié heffing sal...
deur AfriForum | Des 8, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die nuus dat Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), sy pos moet verlaat. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hoë hof vanoggend uitspraak gelewer het dat Abrahams se pos vakant verklaar moet...