Header Artwork

Misleiding, verdeling en die vervreemding van Puk-studente

AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018 op Facebook geplaas is. Dié video spreek twee kwessies aan, naamlik die universiteit...

AfriForum se Machadodorp-tak vul slaggate

AfriForum se Machadodorp-tak het die afgelope naweek slaggate in dié dorp gevul. “Dit is verblydend om te sien dat ’n gemeenskap self inisiatief neem en take wat munisipaliteite nie meer nakom nie op hulself neem. Weldoeners het ook hierdie aksie moontlik gemaak en...

AfriForum pak EFF oor haatspraak by HS Overvaal

Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as die leierskap van die party nie optree nie teen betogers by die Hoërskool Overvaal waar gruwelike rassistiese en aanhitsende...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN