deur AfriForum | Feb 2, 2018 | Argiewe
AfriForum woon op 2 Februarie die vleilandseminaar en -werkswinkel by wat deur die Gauteng-vleilandforum by die Botaniese Tuin in Pretoria aangebied word ter viering van Wêreldvleilanddag. Dit volg nadat AfriForum in 2018 deel geword het van die...
deur AfriForum | Feb 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het ’n skrywe aan Malusi Gigaba, minister van finansies, gerig waarin die burgerregte-organisasie hom versoek om in te tree in die kwessie van die stadreinigingsheffing wat deur die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit geïmplementeer word. Dít volg nadat...
deur AfriForum | Feb 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verneem dat ’n groot gedeelte van die leerlinge in Gauteng wat tot op hede nie plekke in skole gehad het nie, wel geplaas is. Ongelukkig is daar steeds 3 366 leerlinge wat hoopvol wag op die geleentheid om iewers in dié jaar...
deur AfriForum | Jan 31, 2018 | Artikels
Die inligting- en kommunikasie-rewolusie is nie verby nie. Dit het nou eers werklik begin. Só meen Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en uitvoerende hoof van ForumTV, ’n nuwe aanlynplatform waar belangrike inligting wat vir AfriForum-lede van waarde...
deur AfriForum | Jan 31, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor Eskom se skuld wat met 13,6% tot R367 miljard gestyg het. Die kragvoorsiener se finansiële state vir die halfjaar tot einde September toon ook dat sy inkomste vir dié periode met 2% tot R95,5 miljard...