deur AfriForum | Feb 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ’n hofsaak teen die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit, rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur word, met koste gewen. AfriForum het die hof reeds in 2016 genader nadat...
deur AfriForum | Feb 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se lening van R5 miljard aan Eskom sterk veroordeel. Die OBK het namens die staatspensioenfonds, wie se bates hy bestuur, toegegee aan Eskom se versoek om die geld te leen....
deur AfriForum | Feb 6, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-tak het die afgelope week ’n stopteken by die drierigtingkruising by Laerskool Seodin en Hoërskool Kalahari opgerig. Dié tak se jeugvleuel is ook van plan om die kruising te verf. Hierdie stopteken is ’n tyd terug verwyder en lei daartoe dat...
deur AfriForum | Feb 6, 2018 | Argiewe
AfriForum se Upington-buurtwag het die afgelope naweek ’n verdagte wat in ’n erf opgemerk is, vasgetrek. Dié insident het in Groenpuntweg plaasgevind. Die verdagte het oor ’n heining geklim en toe hy die huis wou betree, het ’n vrou hom gewaar. Haar man het die...
deur AfriForum | Feb 6, 2018 | Veldtogte en petisies
Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word daarna verwys as Dag Sero. Dié dag is ’n werklikheid indien waterbesparing nie plaasvind of goeie reënval binnekort ontvang word nie. AfriForum is tans besig om ’n strategie...