deur AfriForum | Feb 9, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 27 Januarie 2018 die eerste sessie van hul trauma-opleiding ontvang. “AfriForum se Alberton-buurtwag het in 2017 aansienlik uitgebrei en dit is daarom van kardinale belang dat buurtwaglede meer gespesialiseerde opleiding...
deur AfriForum | Feb 8, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kimberley het twee addisionele watertenks van 1 000 liter elk aangekoop sodat die stad voorbereid is sou waterprobleme ontstaan. Hierdie voorsorg word getref in die lig van watertoevoerprobleme wat al voorheen in gedeeltes van Kimberley ondervind...
deur AfriForum | Feb 8, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 6 Februarie 2018 bystand aan die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se K9-eenheid gebied met die vastrek van ’n dwelmhandelaar in Kempton Park. Dít volg nadat die buurtwag op 9 Januarie 2018 inligting van ’n inwoner ontvang het...
deur AfriForum | Feb 7, 2018 | Artikels
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur word teen Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit met koste gewen. AfriForum het die hof reeds in 2016 genader nadat talle...
deur AfriForum | Feb 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag formele klagtes van haatspraak teen die EFF by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof in Johannesburg ingedien. Dít volg ná ’n insident waartydens lede van die EFF ’n lied met die woorde “white man, you must...