deur AfriForum | Feb 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 13 Februarie die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat skoongemaak nadat onlangse harde reën hope vullis in die stormwaterkanale laat afspoel en deur die spruit tot binne in die vleiland gevoer is. Dié aksie is ook ter viering van...
deur AfriForum | Feb 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het die afgelope naweek in samewerking met die Voortrekker Road Corridor Improvement District die munisipale pompstasie in Oakdale, Bellville skoongemaak. Dié pompstasie was in ’n haglike toestand nadat...
deur AfriForum | Feb 13, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Delareyville, Ottosdal en Sannieshof het ’n verduideliking van sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit geëis oor die vermorsing van bykans R500 000. Hierdie enorme bedrag is aan ’n strategiese...
deur AfriForum | Feb 13, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se aankondiging om president Jacob Zuma as staatspresident te herroep en voeg by dat die organisasie sy pogings gaan verskerp om toe te sien dat Zuma vervolg word. ’n Veldtog sal eersdaags in dié...
deur AfriForum | Feb 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 10 Februarie 2018 patrollie-opleiding ontvang. Dié opleiding was grootliks toegespits op die regsaspekte rondom siviele arrestasies, asook die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies. Ongeveer 30 buurtwaglede...