deur AfriForum | Feb 18, 2020 | Veldtogte en petisies
In Desember 2019 het die Suid-Afrikaanse regering wetgewing voorgestel wat alle sport in Suid-Afrika onder mag van die minister van sport, kuns en kultuur sal plaas. Van dié voorstelle sluit in: algehele beheer oor elke sportfederasie, asook die implementering van...
deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 27 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende die uitloop van rou riool in die Lakeview-woongebied. Dít volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat riool in hul erwe invloei....
deur AfriForum | Jan 30, 2020 | Blogs
Deur Natasha Venter Die onlangse nuus dat gesondheidsminister Zweli Mkhize sy sibkind as die gesondheidsdepartement se personeelhoof aangestel het, laat weereens die alarms afgaan oor die regering se beplande nasionale gesondheidsversekeringsfonds (NGV) – veral omdat...
deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se 11 takke in die Karoo-streek het op 28 Januarie 2020 skrywes aan hul plaaslike munisipaliteite gerig om hande te vat tydens die organisasie se nasionale vullisterreinouditprojek wat in Februarie vanjaar plaasvind. Takke wat skrywes gerig het, sluit...