Header Artwork

AfriForum gaan takke bemagtig om korrupsie te takel

Deur Alet Rademeyer AfriForum gaan eersdaags ’n werkwinkel vir sy takbesture aanbied om hulle te bemagtig om korrupsie op plaaslike regeringsvlak uit te snuffel en aan die groot klok te hang. Volgens Wico Swanepoel, regsadviseur: plaaslike korrupsie by AfriForum, doen...

Net om Shaun Abrahams span ál nouer

Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie AfriForum en genl. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur...

AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Shaun Abrahams

Die burgerregte-organisasie AfriForum en gen. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur Nomgcobo Jiba geskors is, het vandag strafregtelike klagtes van meineed en regsverydeling teen Shaun Abrahams, die nasionale...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN