deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas aangekondig dat hulle die seun van die wêreldberoemde menseregte-advokaat, George Bizos, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van Oosterhout, in Maart 2015 aangerand en die Nasionale...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Benoni-buurtwag het op 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum en PHP Sekuriteit twee vermeende verdagtes in besit van ’n gesteelde mangatdeksel aangekeer, en in ’n afsonderlike geval twee verdagtes help...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
AfriForum stuur eersdaags ’n versoek aan die nuwe polisieminister Bheki Cele om die organisasie se praktiese stappe aan hom voor te lê om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. “Daar het vanjaar reeds meer as 90 plaasaanvalle in die land plaasgevind, met sowat 10 moorde...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Artikels
Die Slag van Majuba is die afgelope naweek herdenk en as deel van dié vieringe het AfriForum Jeug vandag die graf van genl. Nicolaas Jacobus Smit in die heldeakker in Pretoria skoongemaak en ’n ruiker ter nagedagtenis aan hom gelê. Die Slag van Majuba was die laaste...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die seun van George Bizos, die wêreldberoemde menseregteadvokaat, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van Oosterhout, aangerand het en die Nasionale Vervolgingsgesag...