deur AfriForum | Feb 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het in samewerking met Monster Security Services op Saterdag, 23 Februarie, twee persone aangekeer wat in die besit van dagga was tydens die interhoërbyeenkoms by Hoërskool Ellisras. Dié persone is aan die SAPD oorhandig. Hoërskool...
deur AfriForum | Feb 28, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 27 Februarie 2018 skrywes aan adv. Malini Govender, die waarnemende direkteur van openbare vervolging (DOV) in die Vrystaat, gerig om vas te stel of dié DOV al besluit het om twee sake van korrupsie te vervolg, al dan nie. Dit volg nadat AfriForum in...
deur AfriForum | Feb 28, 2018 | Argiewe
Uitspraak sal op Donderdag, 1 Maart 2018 om 10:00 gelewer word in die aansoek van verskeie Zimbabwiese kommersiële boere om die Suid-Afrikaanse regering se aandeel in die afskaffing van die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) onwettig te...
deur AfriForum | Feb 28, 2018 | Argiewe
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied op die vlug laat slaan. ’n Boer in die distrik het die AfriForum-buurtwag se hulp op Maandagaand 26 Februarie 2018 omstreeks 21:00 ontbied...
deur AfriForum | Feb 28, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n brief aan die Afrika-unie (AU) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gerig waarin dié organisasie sy kommer oor die drastiese toename in bevestigde listerioseverwante sterftes uitspreek. Dit is volgens die...