Header Artwork

Sasolburg is keelvol!

Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die vullisterrein is in ’n haglike toestand. Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit het ’n plig teenoor die gemeenskap om hierdie kwessies...

AfriForum-tak in Senekal bied lesing oor rampbestuur aan

Die burgerregtewaghond AfriForum se Senekal-tak het prof. Andries Jordaan genooi om die gemeenskap op 1 Maart 2018 tydens die tak se ledevergadering toe te spreek. Jordaan is die direkteur van die Disaster Management Training and Education Centre for Africa (DiMTEC)...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN