deur AfriForum | Mar 9, 2018 | Artikels
Die gelykheidshof in Pretoria het vandag beveel dat Luvuyo Menziwa, ʼn voormalige lid van die Universiteit van Pretoria (UP) se studenteraad (SR) en lid van die universiteit se EFF-jeugvereniging, gemeenskapsdiens in armoedige wit gemeenskappe moet verrig. Dit volg...
deur AfriForum | Mar 9, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het vandag sukses in die gelykheidshof in Pretoria behaal nadat Luvuyo Menziwa, ’n lid van die EFF se jeugvleuel aan die Universiteit van Pretoria (UP), aan haatspraak en aanhitsing tot geweld skuldig bevind is. Die hof het beveel dat Menziwa binne vyf...
deur AfriForum | Mar 9, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Maart met bestuurslede van sowel Telkom as die diensverskaffer Openserve – wat verantwoordelik is vir die oprigting en instandhouding van Telkom se infrastruktuur – vergader. Dié vergadering is aangevra omdat Telkom...
deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het op 5 Maart ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, aangebied. Nagenoeg 220 gemeenskapslede het dit bygewoon. “Roodt se praatjie het hoofsaaklik op vanjaar se staats- en...
deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het vir die afgelope vyf weke die Laerskool De Kroon in Brits onder sy vlerk geneem en onder meer ou lugversorgers herstel en nuwes aangekoop. Op 3 Maart is rubbermatte ook aan die skool geskenk en geïnstalleer, waarna daar begin is...