deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
AfriForum het op Peter Dutton, die Australiese minister van binnelandse sake, se kommentaar vanoggend dat Suid-Afrikaanse boere se aansoeke om na Australië te immigreer moontlik prioriteitsaandag sal geniet, gereageer deur te sê dat dit ’n ernstige aanklag teen die...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Artikels
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is. Die...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 13 Maart 2018 ’n nuwe tak in Velddrif gestig. Dana Snyman, die gasspreker tydens hierdie geleentheid, het ’n praatjie getiteld “Is daar hoop?” gelewer. Die geleentheid is deur ongeveer 100 lede van die publiek...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Artikels
Die burgerregte organisasie AfriForum se knak korrupsie opleidings-veldtog het vandag in Gauteng afgeskop. Dit volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na plaaslike vlak uitgebrei het om korrupsie op plaaslike vlak te ontbloot. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is vandag in Gauteng geloods. Dít volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na plaaslike vlak uitgebrei het om korrupsie hiér te ontbloot. In die volgende paar maande gaan adv. Gerrie Nel,...