Header Artwork

Assesseringsgids vir plaasveiligheid vandag bekendgestel

Plaasmoorde en plaasaanvalle is ’n tergende krisis en vraagstuk waarmee derduisende Suid-Afrikaners daagliks worstel. In plaas daarvan om net beskuldigings voor die ANC-regering of politici se deur te lê of die ekonomie of armoede die skuld te gee, het AfriForum se...

AfriForum maak begraafplaas in Naboomspruit skoon

AfriForum se Naboomspruit-tak het verlede week die begraafplaas in Naboomspruit opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hul geliefdes wat daar begrawe is, te besoek. Dié aksie volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat die begraafplaas in...

109 plaasaanvalle in minder as 100 dae van 2018

  AfriForum het vandag aangekondig dat daar vanjaar reeds sowat 109 plaasaanvalle en sowat 15 plaasmoorde in Suid-Afrika voorgekom het. “Ons landelike gebiede is in ’n misdaadoorlog vasgevang,” sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid. “Hoewel die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN