deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek. Dít volg nadat ’n gemeenskapslid vir Roben Collen, AfriForum se plaaswagvoorsitter in Endicott, in kennis gestel het van ’n...
deur AfriForum | Mar 26, 2018 | Artikels
AfriForum en AfriSake gaan vanaf 3 April tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aanbied. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n omstrede beleid wat ook deur die ANC...
deur AfriForum | Mar 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale- en Kempton Park-buurtwag het op 24 Maart slagofferbystandopleiding ontvang. Dié opleiding is tydens ’n werkswinkel deur Olivia Guerini, ’n geregistreerde berader, aangebied. “Met die sterk groei van AfriForum...
deur AfriForum | Mar 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die gewysigde staatskapingsregulasies wat vanmiddag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is en bestempel dit as ’n oorwinning vir diegene wat wil sien dat geregtigheid seëvier in die lang, uitgerekte...
deur AfriForum | Mar 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart sowel ’n tak as ’n buurtwag in Edenvale gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering en die...