deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot groot kommer is aangesien die toets vir E. coli gereageer het. Die saak is by die Naledi...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike arrestasies. Die buurtwagte vorm deel van AfriForum se plaaslike takstrukture en het ten doel om die gemeenskap in...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het vandeesweek die dorp se drinkwater as deel van die burgerregtewaghond se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek getoets. Kommerwekkende fosfaatvlaktellings, wat minder as 15 moet wees, staan op 25. Die uitslag van die...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om as bemiddelaar op te tree ten einde die onluste wat tans in Zwelihle, Hermanus plaasvind, te ontlont. “Die regering het die gemeenskap van Zwelihle...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Artikels
Verdoemende uitsprake is die afgelope tyd oor die toekoms en voortbestaan van Afrikaans gemaak. ’n Mens kan in sak en as daaroor gaan sit of skouer aan die wiel sit. Alet Rademeyer het by Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gaan hoor waarom hy glo...