deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Argiewe
Chris Trytsman, die voorsitter van die burgerregtewaghond AfriForum se Rustenburg-tak, het op Woensdag 28 Maart 2018 die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se spesiale raadsvergadering tydens die jaarlikse begrotingsverslag toegespreek en kwessies aangaande die stand...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal- en TEKS-tak was die afgelope week genoodsaak om vullis in Bethal en Secunda te laat verwyder nadat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit nie vullisverwyderingsdienste in dié dorpe verskaf het nie. Vullisverwyderingsdienste is in beide dorpe...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Artikels
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, voer vandag aan dat Solidariteit Afrikaners “by die verkeerde begrafnis laat huil” in die lig van die NWU se hersiening van sy taalbeleid. Kgwadi is ook vinnig om te sê dat die vakbond paranoia onder...
deur AfriForum | Mar 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het Nosiviwe Noluthando Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, 90 dae gegee om redes te verskaf waarom daar nie teen maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se seinformasie by die Wonderboom- millitêre...
deur AfriForum | Mar 29, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het drinkwater in dié dorp by ’n laboratorium laat toets. Die uitslae dui daarop dat Vryburg se drinkwater nie vir menslike gebruik geskik is nie. E. coli-vlakke word in kolonievormende eenheid (KVE) gemeet en moet 0 KVE/ml wees, maar die...