deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000. Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Mediaverklarings
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Mosselbaai-tak op 27 Februarie 2020 by Die Koswerf in Hartenbos tydens ’n besigheidsontbyt toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, nou veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Veldtogte en petisies
Pres. M.T. Steyn se standbeeld moet bly. #SteynMoetBly Laat Steyn staan … Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het in 2018 aansoek gedoen om die standbeeld van president M.T. Steyn van die Bloemfonteinse kampus te verwyder omdat dit...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem, bestuurder van onderwys by AfriForum. Sommige ouers lê al sedert die Desembervakansie wakker oor die kinders se nuwe toesprake wat geskryf moet word. As ’n nuwe skooljaar begin, is dit ook mos toespraaktyd. Eers uitdunne of mondelinge in die klas,...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum wil graag hê ons lede en die gemeenskap moet ingelig wees oor die monumente en gedenkwaardighede in elke dorp en stad. Gemeenskappe is dikwels onbewus van monumente in hul eie omgewing en baie mense het dit nog nooit besoek nie. Daarom is dit belangrik dat...