Header Artwork

AfriForum na VSA oor onteiening sonder vergoeding

’n Afvaardiging van AfriForum vertrek volgende week na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale veldtog teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n...

AfriForum se Springs-buurtwag ontvang veiligheidstoerusting

AfriForum se Springs-buurtwag het op 20 April 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens misdaadtoename in die omgewing. Die toerusting sluit koeëlvastebaadjies, patrolliekiste en kommunikasietoerusting...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN