deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Stella en Vryburg het die SAPD die afgelope week bygestaan om onluste wat in Stellaland geheers het hok te slaan en sowel inwoners as eiendomme te beveilig. Buurtwaglede het...
deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in 2016 volgens AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditverslag aan slegs 36% van die...
deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het Laerskool Florida in Roodepoort op 23 April 2018 as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog besoek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit...
deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie – wat deur Thomas van Dalen, AfriForum se opleidingsbestuurder by gemeenskapsveiligheid, aangebied...
deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 April ’n reorganisasievergadering gehou en die volgende lede tot sy bestuur verkies: Andreas Peens (voorsitter), Lampies Meintjies (ondervoorsitter), Rika van Staden (sekretaris), Morné Erasmus (tesourier), Johan de Bruyn...