deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. “Ons kon vasstel dat elke dorp, behalwe Ellisras, se drinkwater aan die minimum...
deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais in Naboomspruit weer duidelik te verf. Dié aksie volg nadat die skool AfriForum se plaaslike tak hieroor genader het. Die tak...
deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwag het die afgelope naweek veiligheidsopleiding, aangebied deur Tactical CQC, ontvang ter verskerping van buurtwaglede in dié gebied se paraatheid. Ongeveer 30 mense het aan die opleiding deelgeneem, wat van taktiese...
deur AfriForum | Mei 11, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak van die Ndebele Vaaltyn-stam – wat in 2014 strafregtelike klagtes teen die Kanadese mynmaatskappy...
deur AfriForum | Mei 10, 2018 | Artikels
AfriForum het vandag ’n memorandum aan sowat 20 ambassades en hoëkommissariate in Pretoria oorhandig, waarin die burgerregte-organisasie kommer oor die regering se voorneme om onteiening sonder vergoeding te wettig, uitspreek. Daarmee word die betrokke lande se steun...