deur AfriForum | Mei 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding sal verskerp binne en buite Suid-Afrika. Dít volg nadat die ANC gister 21 Mei aangekondig het dat hulle sal poog om onteiening sonder vergoeding deur te...
deur AfriForum | Mei 21, 2018 | Argiewe
Die moordsake teen drie van die agt mans wat verdink is van die moord op die Coligny-boer Hannes Christie (65), wat in Februarie 2018 op die plaas Vlakfontein naby Coligny in die Noordwes vermoor is, is vandag teruggetrek. Ian Cameron, AfriForum se hoof van...
deur AfriForum | Mei 21, 2018 | Argiewe
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit in Mpumalanga het op Vrydag 18 Mei 2018 ’n gesamentlike patrollie met die Witrivier-buurtwag en Nelspruit Concerned Citizens (NCC) in Nelspruit gehou. Die doelwit van dié patrollies is om sigbaarheid te verhoog. Dit...
deur AfriForum | Mei 21, 2018 | Argiewe
“Dat president Cyril Ramaphosa en sy party steeds aanspraak maak op grond vir ‘hulle’ mense, skep verdere verwarring in die land. Eintlik moedig hulle nóg geweld in landelike gebiede aan, weens mense wat grond gaan probeer beset en toenemende teenstand van wettige...
deur AfriForum | Mei 21, 2018 | Argiewe
Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het die volgende persone tot hul takbestuur verkies: George Blignaut (voorsitter), Koos Kleynhans (ondervoorsitter), Melandri Blignaut (sekretaris) en Petrus Meintjes (tesourier). Die ander portefeuljes op die bestuur...