deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te tree tydens die bekendstelling van haar nuutste boek getiteld Afvlerkvoëls. Barry is ’n sersant verbonde aan die...
deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie dié dorp gepatrolleer om sigbaarheid in die omgewing te verhoog. Buurtwaglede het ook nuwe toerusting ontvang, wat koeëlvaste baadjies, glimbaadjies en noodhulpsakke insluit. Die buurtwag het ook gisteraand aan ’n...
deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Artikels
Vandag ’n jaar gelede is die lyke van Tony Johnston, sy vrou Madré en hul seuntjie Michael buite hul huis in die Elandskraal-omgewing in Knysna gevind. Die gesin is deur rook oorval toe die verwoestende Knysna-brande op 7 Junie, op klein Michael se derde verjaarsdag,...
deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Knak Korrupsie-werkswinkel is op 5 Junie 2018 in Port Elizabeth aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid onlangs ook na plaaslikeregeringsvlak uitgebrei is om korrupsie wat op hierdie vlak plaasvind met behulp van die...
deur AfriForum | Jun 6, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die organisasie se Benoni-tak, gemeenskapslede, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), PHP Sekuriteit en Super Cops Sekuriteit op 2 Junie 2018 ’n groot aantal ongemagtigde advertensieborde van sowel lamppale as...