deur AfriForum | Mar 11, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Piet Retief-tak en -buurtwag het op 7 Maart 2020 ’n slaggatprojek in dié dorp afgeskop. Tak- en buurtwaglede, gemeenskapslede en plaaslike ondernemings het ingespring om slaggate in die volgende strate met gruis op te vul: August Westhoff, Kort, W End,...
deur AfriForum | Mar 10, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank gaan voort met hul volhoubaarheidsprojek om die dorp op te knap. Die tak het tot dusver in Maart spoedhobbels herstel, stopstrate en voetoorgange oorgeverf en slaggate gevul. Aangesien die strate se swak toestand ’n veiligheidsrisiko...
deur AfriForum | Mar 10, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike studente terwyl ander jong werkendes is. Verskeie goeie idees en voorstelle is tydens die takstigting bespreek. Die nuwe tak was só geesdriftig dat hulle reeds die volgende...
deur AfriForum | Mar 9, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner en veiliger te maak. Die laaste projek vir Februarie is by die park in Klinkenbergstraat aangepak, waar die gras gesny en...
deur AfriForum | Mar 9, 2020 | Omgewingsake Veldtogte en petisies
AfriForum beplan om vanjaar 1 000 spekbome regoor Suid-Afrika in samewerking met Pascal Pienaar te plant. Spekbome is wonderlike plante: Dit absorbeer en stoor hoë volumes koolstof vergeleke met ander plante. Dit is uiters waterekonomies en benodig slegs die helfte...