Header Artwork

AfriForum-takke woeker met Ons Dorp-veldtog

Verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods as deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog, wat vandeesmaand nasionaal uitgerol is. Die Potchefstroom-tak het ’n slaggatprojek geloods, waartydens taklede soggens tussen...

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel by

Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP). Dié werkswinkel is deur Morné Mostert, AfriForum se hoof van...

AfriForum-lede in Wes-Kaap wil korrupsie aktief uitroei

Deur Alet Rademeyer AfriForum se Knak Korrupsie-veldtog in die Wes-Kaap was gisteraand ’n reusesukses met byna 200 mense wat die opleidingsessie in Bellville bygewoon het. Te oordeel aan die goeie opkoms, is dit duidelik dat die publiek moeg is vir korrupsie en die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN