deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Artikels
’n Omvattende en briljante boek oor die aard en omvang van oorlogvoering in Afrika, en veral vierdegenerasie-oorlogvoering, is gisteraand in Centurion bekendgestel. Mobile Warfare for Africa is geskryf deur genl.-maj. Roland de Vries, Camille Burger en Willem...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat openbare deelname daartoe gelei het dat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) minder as die helfte van die bedrag in Eskom se regulatoriese aansuiweringsrekening-aansoek (RAR) toegestaan het. Nersa het vandag R32,69...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, in die N.G. Kerk George-Suid se kerksaal aangebied. Die praatjie is deur ongeveer 200 lede van die publiek bygewoon. Dawie Roodt...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
AfriForum Wêreldwyd tree vanjaar weer as hoofborg van die Afrikaans is Lekker 2018-konsert op. Hierdie konsert, wat in samewerking met South African Events aangebied word, verskaf eg Afrikaanse vermaak vir Suid-Afrikaners in Nieu-Seeland en Australië. “Dit is vir ons...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Artikels
Terwyl debatte, diskoerse en veldtogte sowel plaaslik as internasionaal momentum opbou teen die ANC/EFF se beleid oor onteiening sonder vergoeding, het talle strategiese denkers en instansies in verskillende meningstukke die afgelope weke verduidelik waarmee die...