deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 13 Junie ’n aanmaning op die munisipale bestuurder van die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit beteken. Dít volg nadat die munisipaliteit riooltariewe ingestel het wat volgens die aantal spoeltoilette op ’n perseel bereken word....
deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Lede en personeel van die burgerregtewaghond AfriForum het op Vrydag 15 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander rolspelers die gebied rondom Theron’s Vleisprodukte in Pretoria-Wes skoongemaak. Dié skoonmaakaksie het ten doel om omgewingsbewustheid te...
deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen twee polisiebeamptes en ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ingedien wat hulle tot sosiale media gewend het om plaasaanvalle aan te hits en/of geweld teen boere...
deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag versoek dat die arbeidsgeskille by Eskom wat daartoe lei dat beurtkrag ingestel word, dringend opgelos word. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê dat beurtkrag ’n negatiewe...
deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het vandag saam met die American Broadcasting Corporation (ABC) twee plase besoek om met ’n plaasaanvalslagoffer, asook die familie van plaasmoordslagoffers te gesels. Op die Engelbrecht-familie se...