deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 23 Junie 2018 ‘n massa-skoonmaakaksie in die middestad gehou. Dít volg nadat die hoek van Fountainweg en Centrallaan in Eastleigh geleidelik as ‘n leinskaalse onwettige...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Artikels
Mense vra dikwels hoe maklik of moeilik is dit om te emigreer? En hoe maklik of moeilik is dit om in die vreemde aan te pas? Twee expats, Johan du Plooy, ’n voormalige dosent by Kovsies en ’n man met ’n liefde vir jag en biltong, en Suzette van der Heijen, wat...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 17 Junie 2018 ’n patrollie in dié dorp gehou, asook nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dít volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Hoewel daar nog drie dae voor die einde van Juniemaand oor is, was daar – vergeleke met die eerste ses maande van 2017 – reeds ’n 34%-styging in plaasaanvalle gedurende die eerste ses maande van 2018. Volgens AfriForum se rekords kon 33 plaasmoorde sedert die begin...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek strafregtelike klagtes teen Tshepo Bloom, munisipale bestuurder van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg, gelê weens die swak bestuur van rioolwerke en besoedeling van waterbronne. Dit volg nadat verskeie...