deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Roodepoort-tak het op 26 Junie 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou en ’n nuwe takbestuur verkies. Lede wat reeds sterk in die gemeenskap betrokke is, was die fokus. Die nuwe takbestuur bestaan uit Fanie Naudé (voorsitter),...
deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê Gugile Nkwinti, minister van water en sanitasie, se regrukplan probeer ou probleme met onnodige burokrasie aanpak. Die minister het hierdie aankondiging vandeesweek tydens ’n tweejaarlikse konferensie van die...
deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Artikels
“Soms voel dit dat om ’n plaasmoord te oorleef is erger as om vermoor te word want jy moet elke dag daarmee saamleef.” So het Mariandra Heunis, ’n slagoffer van ’n wreedaardige plaasaanval, vandag tydens die mediabekendstelling van Ernst Roets, adjunk- uitvoerende...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Junie slaggate in die gebied om die Laerskool Kollegepark gevul. Altesaam 77 slaggate is hier gevul, kruisings en skoliervoetoorgange is geverf en padtekens is opgeknap en oorgeverf. AfriForum se Vanderbijlpark-tak beoog...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 22 Junie 2018 ’n nuwe motor op ’n waterkar aan die gemeenskap van Endicott en Vischkuil voorsien. Dit volg nadat die kleinhoewegemeenskap die laaste maand deur baie veldbrande getref is, wat die tak genoop het om in te spring en die...