deur AfriForum | Jul 8, 2018 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n konsultasieproses oor die toekoms van die standbeeld van pres. M.T. Steyn op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Dít volg ná die universiteit vandag aangekondig het dat ’n...
deur AfriForum | Jul 6, 2018 | Artikels
Sedert die begin van Januarie 2018 was daar al meer as 210 plaasaanvalle en 33 plaasmoorde is gepleeg. Dit is traumatiese gebeure wat nie net gesinne en gemeenskappe uitmekaar ruk en in rou dompel nie. In baie van hierdie gevalle word kinders dikwels die hardste...
deur AfriForum | Jul 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 5 Julie 2018 ’n selfdoenaksie geloods en slaggate rondom die Hoërskool Waterkloof teen ’n koste van sowat R30 000 opgevul. Roadchem, ’n plaaslike kontrakteur, is aangestel om met hierdie aksie te help. Altesaam 3 875 m2 se slaggate is opgevul waarvoor...
deur AfriForum | Jul 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryheid het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in, asook ’n midbandstelsel vir die landbougemeenskap. “Ons...
deur AfriForum | Jul 5, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die...