Header Artwork

AfriForum se Midvaal-tak skenk stoptekens aan stadsraad

Die AfriForum-tak in Midvaal het op 5 Julie 2018 sewe stoptekens aan die plaaslike stadsraad oorhandig. Dít volg nadat die tak afwesige stoptekens op verskeie plekke in die gebied as ’n gevaar vir die gemeenskap geïdentifiseer het. “AfriForum wil ’n verskil in die...

Maak jou stem dik om M.T. Steyn-standbeeld te behou

AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n openbare deelnameproses oor die toekoms van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Dié openbare deelnameproses skop vandag af en vorm deel van ’n...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN