deur AfriForum | Jul 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein – wat Uitsig, Pellissier, Fichardtpark, Hospitaalpark, Wilgehof, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig en Bloemfontein-Noord insluit – het op Vrydag 20 Julie 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het agt...
deur AfriForum | Jul 25, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 210 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal was aan die begin van 2010 slegs 9 000 en het dus oor die afgelope agt en ’n half jaar met meer as 2 300% gegroei. Volgens Kallie Kriel,...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Roodepoort, Vanderbijlpark en Randfontein het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 146 patrolleerders van dié AfriForum-buurtwagte in 92 voertuie byna 4 070 km...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Springs het daartoe gelei dat die hysbak by die Markville-woonstelle in dié dorp tans deur die Ekurhuleni-metro vervang word. Hierdie hysbak was vir langer as drie jaar buite werking. Die woonstelle word deur die...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie veiligheidsinstansies aan AfriForum se nasionale...