deur AfriForum | Jul 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Tydens die patrollie het 24 patrolleerders verbonde aan die buurtwag altesaam 420 km in agt voertuie afgelê. Drie voorvalle is suksesvol in...
deur AfriForum | Jul 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se veiligheidstrukture in Hluhluwe, Paulpietersburg en Vryheid het op 20 Julie 2018 saam met gemeenskapsveiligheidstrukture in Ladysmith, Melmoth, Howick, Newcastle en Glencoe aan ’n nasionale massapatrollie deelgeneem. Meer as 1 350 km is tydens dié...
deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Artikels
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam, naamlik dat die onderwysdepartement se aansoek om appèl met koste verwerp word. Dié uitspraak volg nadat die...
deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Springs het op 21 Julie 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede is dus nou daartoe in staat om basiese mediese hulp tydens noodsituasies te verleen, terwyl hulle ook bloeding kan stop en kardiopulmonêre resussitasie (KPR)...