deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om die begraafplaas by dié dorp se konsentrasiekamp op te knap. “Dit is ’n groot voorreg om saam met ander...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Matlabas-Noord, -Suid en -Wes het op 21 en 22 Maart 2020 noodhulpopleiding ontvang. Emcare Health & Safety in Ellisras het vlak 3-noodhulpopleiding vir 21 lede van dié buurtwagte aangebied. Lede is ook toegerus met noodhulpsakke wat...
deur AfriForum | Mar 20, 2020 | Navorsing Meningstukke, Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Deur Barend Uys Jy kan jou eie verantwoordelikhede nie uitkontrakteer nie. Om ’n goeie burger van jou gemeenskap en die breër samelewing te wees, veral in tye van ‘n ramp, is een van dié verantwoordelikhede. As ’n virus – wat veral ’n bedreiging vir kwesbare...
deur AfriForum | Mar 19, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 19 Maart 2020 ’n skrywe aan die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit en Rand Water se bestuurder gerig ná die organisasie op 17 Maart klagtes ontvang het oor waterprobleme in die Sundra-gebied. Inwoners van dié gebied sukkel al vir meer as ’n jaar...
deur AfriForum | Mar 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het van 6 tot 14 Maart 2020 verskeie projekte in dié stad aangepak as deel van die organisasie se #VegEnBou-veldtog. Die week is afgeskop met ’n ontbyt waartydens dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir...